Poolnag

'n Tipiese blou poolnagskemering in Longyearbyen, Svalbard, Noorweë.
'n Poolnag en Aurora australis by die Suidpool, Antarktika.
'n Poolnag in Narjan-Mar, Rusland.

'n Poolnag is 'n verskynsel in die noordelikste en suidelikste poolstreke waar die nag langer as 24 uur duur. Dit gebeur net binne die poolsirkels.[1] Die teenoorgestelde verskynsel, 'n pooldag of middernagson, kom voor wanneer die Son langer as 24 uur bo die horison bly.

  1. Burn, Chris. The Polar Night (PDF). The Aurora Research Institute. Besoek op 28 September 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search